Buffelsfontein Babbel Haas Gif

R 80.00 R 0.00( / )
Shipping calculated at checkout.
Met al die besoedeling deesdae, is ys ook nie meer wat dit was in vanmelewe se dae nie. ’n Man kan ook nie meer net twee halwe sopies brandewyn gaan drink, sonder om met ’n verskriklike hoofpyn op te staan nie. Dan word mens ook nog uitgekryt as ’n suipenaar…...
Add to Wishlist

Met al die besoedeling deesdae, is ys ook nie meer wat dit was in vanmelewe se dae nie. ’n Man kan ook nie meer net twee halwe sopies brandewyn gaan drink, sonder om met ’n verskriklike hoofpyn op te staan nie. Dan word mens ook nog uitgekryt as ’n suipenaar… alles oor die blerrie ys. Mense wat ongeskool is in die weë van die druif, noem hierdie bewolkte toestand ’n “babbel haas”. Gelukkig het Buffelsfontein ‘n verkwikking hierteen ontwikkel. Ons stel bekend; Buffelsfontein Babbel Haas Gif. As die haas jou babbel, moor hom met hierdie kragtige tonikum.

Vendor: 

Buffelsfontein