Buffelsfontein Bedholster

R 585.00 R 0.00( / )
Shipping calculated at checkout.
Die beste plek vir jou selfverdediging vuurwapen is aan jou sy, dit weet ons almal. Ongelukkig is ‘n slaapbroek se rek te slap om ‘n holster aan te haak. Jou vrou mag dalk ook protes aanteken as jy met twee lope langs haar inkruip. Vir hierdie rede stel ons die...
Add to Wishlist

Die beste plek vir jou selfverdediging vuurwapen is aan jou sy, dit weet ons almal. Ongelukkig is ‘n slaapbroek se rek te slap om ‘n holster aan te haak. Jou vrou mag dalk ook protes aanteken as jy met twee lope langs haar inkruip. Vir hierdie rede stel ons die Buffelsfontein Bedholster bekend. Die plat deel knyp tussen die bed se basis en die matras vas. Jou vuurwapen hang in die deel met die leer handelsmerk aan jou sy. Die holster kan ook met velcro stroke verstel word om aan die regter- of linkerkant van die bed te hang.

Vendor: 

Buffelsfontein