Die Neutkraker

R 250.00 R 0.00( / )
Shipping calculated at checkout.
Makadamia en sitrus. Ons gunsteling olie. Die makadamias waaruit die olie getap word, word in die paar minute net voor sonsopkoms deur ’n blonde maagd in ’n spierwit bikini gepluk. Die makadamias word dan deur ’n doofstom monnik ontdop. Daarna word hulle een vir een gepars deur ’n stokou Switserse...
Add to Wishlist
Makadamia en sitrus. Ons gunsteling olie. Die makadamias waaruit die olie getap word, word in die paar minute net voor sonsopkoms deur ’n blonde maagd in ’n spierwit bikini gepluk. Die makadamias word dan deur ’n doofstom monnik ontdop. Daarna word hulle een vir een gepars deur ’n stokou Switserse horlosiemaker, wat nooit die neute aanraak nie en slegs van breinkrag gebruik maak om elke druppel uit die neut te staar.
Vendor: 

Buffelsfontein