Buffelsfontein Baardsjampoe

R 210.00 R 0.00( / )
Shipping calculated at checkout.
Eet jy plankton? Is jy ’n Baleen Walvis? Indien nie, kan jy nou jou bekfilter reinig met ons besonderse, sulfaat vrye baardsjampoe. Die astertjies sal in ’n beswyming raak oor die reuk en jy sal sonder ophou score. Of dalk nie. Alles hang van jou af.
Add to Wishlist

Eet jy plankton? Is jy ’n Baleen Walvis? Indien nie, kan jy nou jou bekfilter reinig met ons besonderse, sulfaat vrye baardsjampoe. Die astertjies sal in ’n beswyming raak oor die reuk en jy sal sonder ophou score.

Of dalk nie.

Alles hang van jou af.

Vendor: 

Buffelsfontein